VOORSLAG IMPLEMENTE

Hier by STAALLAND beskou ons u implemente as op huurpag en so, wanneer STAALLAND die dag sy kop neerlê, erf die eienaars hulle implemente. Ons is baie meer geïnterreseerd in die verhoudings wat ons bou met ons kliente as die geld wat hande verwissel. Elke implement hier word handvervaardig met respek vir ons naam en die diens wat saam met ons implemente uitgaan.

Scroll down to content

STAALLAND KALK, KUNSMIS EN MISSTROOIER

Ons strooiers val in verskillende kategorieë volgens hul ontwerp hetsy rubbervoerband of voerketting meganisme. Strooiskywe en presisietoerusting word aangedryf deur ‘n gevorderde hidroliese sisteem. Die voersisteem is wielaangedrewe en kallibrasie van die strooier word deur wielomwentelings ingestel. Presisiegereedheid van strooiers is opsioneel. Presisietoerusting stel die voerbandspeod in staat om te varieër

STAALLAND D170 (KALK EN KUNSMISSTROOIER) 
– dui op ‘n volume van 1.7m3

STAALLAND D400 (KALK EN KUNSMISSTROOIER)
– dui op ‘n volume van 4.0m3

STAALLAND D550 (KALK EN KUNSMISSTROOIER ) 
– dui op ‘n volume van 5.5m3

STAALLAND D750 (KALK EN KUNSMISSTROOIER)
– dui op ‘n volume van 7.5m3

STAALLAND D1100M (MISSTROOIER) 
– dui op ‘n volume van 11M3   (OOK BESKIKBAAR IN 7M3)

STAALLAND SLG SWAARDIENS LAAIGRAAF

Ons strooiers val in verskillende kategorieë volgens hul ontwerp hetsy rubbervoerband of voerketting meganisme. Strooiskywe en presisietoerusting word aangedryf deur ‘n gevorderde hidroliese sisteem. Die voersisteem is wielaangedrewe en kallibrasie van die strooier word deur wielomwentelings ingestel. Presisiegereedheid van strooiers is opsioneel. Presisietoerusting stel die voerbandspeod in staat om te varieër

STAALLAND SLG SWAARDIENS LAAIGRAAF
– BAKVOLUME IS 0.75 M³

– MAKLIKE AAN- EN AFHAAK VAN U TREKKER

– LAAIGRAAF KAN 3.6 M HOOG OPTEL

– SLG TOEBEHORE, BV: BAK, BAALVURK/SAKTORING, PALETVURK, KUILVOERGRYP, KNYPERBAK, BAALKNYPER EN STOOTLEM

Navraag op kwotasie

Kontak Ons